MET | WITH Wian Taljaard VERVAARDIGER, REGISSEUR & SKRYWER | PRODUCER, DIRECTOR & WRITER Wessel Pretorius VERHOOGBESTUUR & BELIGTING | STAGE MANAGEMENT & LIGHTING Wicus Louw Ont- is ’n solostuk wat die grootwordproses van ’n jong Afrikaner ontleed. Die verteller staan op die drumpel van selfaanvaarding en bevryding, maar moet eers ’n bestekopname doen van […]