–
Moontlik gemaak deur die Johann Brink Trust | Made possible by the Johann Brink Trust MET | WITH Helena Hettema ’n Sielvolle kragtoer waarin die enigmatiese Helena Hettema haarself en haar kuns opreg aan feesgangers blootlê. Met voordragte uit haar bekroonde debuut-digbundel Journeyman neem sy gehore op ’n emosionele reis deur universele temas soos ontwaking, […]