Dekades: Die Laurika Rauch storie
Een van die opwindende projekte wat ons aanpak, is ’n skoolrevue wat die ongelooflike oeuvre van ons oudleerder, Laurika Rauch, vier – ’n huldeblyk aan haar lirieke, haar unieke klank en haar diep menslikheid. Ons leerders bring hierdie tydlose musiek tot lewe deur sang en dans, en neem die gehoor op ’n reis deur temas […]