Oorkant die pad: Ramon Alexander
MET | WITH Ramon Alexander, Charl Clayton, Adam Fredericks & Annemie Nel Ramon Alexander is ’n bekroonde pianis, komponis, orkesleier en opvoeder. By die Suidoosterfees kan gehore uitsien na sy kenmerkende vermenging van tradisionele Kaapse jazz en invloede uit moderne style. As ’n musiekopvoeder bring hy jong talent en ervare musikante saam vir ’n boeiende […]